DiscoverThe Baascast'n Jong band met baie vrae - Toonhoog -- Wenners: Battle for Boogie 25 --[Baascast #37]
'n Jong band met baie vrae - Toonhoog -- Wenners: Battle for Boogie 25 --[Baascast #37]

'n Jong band met baie vrae - Toonhoog -- Wenners: Battle for Boogie 25 --[Baascast #37]

Update: 2025-11-04
Share

Description

Waaroor praat mens met 'n band wat net-net langer bestaan as wat 'n episode van die Baascast lank is?

Toonhoog het die Battle for Boogie 2025 gewen, en hul was ook finaliste in die jaar se Netwerk24 Rockspaaider kompetisie - maar hul is skaars 2 jaar lank al 'n orkes. Dit was dus 'n gulde geleentheid om dié episode van die Baascast, kinda in 'n band konsultasie sessie in te verander.

Ek hoop daar is ander jong bands wat maybe iets kan leer uit die geselsie.

DISCLAIMER: Ek is redelik seker my opinies word nie deur almal gedeel nie. Kom ons chat in die comments - ek is altyd keen om verkeerd bewys te word!


Geniet die gesels, en gaan luister gerus na Toonhoog se tunes - ek is seker jy gaan nog baie van hulle hoor!


--------------

Click on things:

Baas de Beer: ⁠https://linktr.ee/ChristoDeBeer⁠

Toonhoog: https://linktr.ee/toonhoogband

--------------


Recorded at Padlangs Restaurant, Derdepoort (Pretoria)

Recording and editing by Christo de Beer.

Cameras sponsored by Audiotorch

Comments 
In Channel
loading
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

'n Jong band met baie vrae - Toonhoog -- Wenners: Battle for Boogie 25 --[Baascast #37]

'n Jong band met baie vrae - Toonhoog -- Wenners: Battle for Boogie 25 --[Baascast #37]

Baas de Beer