Aartjies en Appeltjies | Ep40 | Marina Myburgh
Update: 2023-11-06
Description
VROUE MET WAAGMOED: AARTJIES EN APPELTJIES.
Vandag gesels ons oor ouerskap - 'n belangrike gedagte wat Salomo ons leer vanuit Spreuke 1. Of jou kind(ers) aartjie na sy vaartjie is en of die appel nie ver van die boom val nie, ons het as ouers 'n verantwoordelikheid om hulle deur die vrees vir die Here groot te maak sodat ons opvoeding 'n Spreuke 1 opvoeding kan wees in hulle lewe. Luister tot die einde en deel die gedagte met jou vriendinne. Spreuke 1:1-9, Spreuke 22:6, 1 Kronieke 28:20 .
Nooi ons gerus uit vir bediening by info@faniemyburgh.co.za of by +2783 294 7841.
Besoek die webblad by https://faniemyburgh.co.za of YouTube by https://youtube.com/@faniemyburgh
Comments
In Channel