Banyana sal Marokko-wedstryd gebruik om strategie te toets
Update: 2025-12-02
Description
Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê môre se internasionale vriendskaplike wedstryd in Marokko sal gebruik word om nuwe strategieë te toets en terugkerende spelers te evalueer. 2022 se kampioen van die Afrikabekertoernooi vir Vroue mik om onder die top-vier te eindig in volgende jaar se toernooi in Marokko. Dit dien as kwalifiseerders vir 2027 se Wêreldbekertoernooi. Ellis sê die span verfyn aanval én verdediging terwyl nuwer spelers waardevolle blootstelling kry:
Comments
In Channel




