Belanghebbendes kan nou insette lewer oor Starlink-lisensie
Update: 2025-12-02
Description
Die Kommunikasie Reguleringsowerheid van Namibië, Cran het 'n opdatering uitgereik van die proses wat met Starlink se lisensie-aansoek verband hou. Die lisensiebod is volledig op 28 November in die Staatskoerant gepubliseer en belanghebbendes het die geleentheid om insette te lewer voor Vrydag, 12 Desember. Cran se woordvoerder, Mufaro Nesongano, gee meer inligting.
Comments
In Channel




