Bizskoops - 17 Julie 2025

Bizskoops - 17 Julie 2025

Update: 2025-07-18
Share

Description

Op die program vandag...

# Die goewerneur van die Reserwebank waarsku dat wêreldwye handelsspanning Suid-Afrika se inflasievooruitsigte beïnvloed

# Ekonome het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspellings hersien

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor positiewe en negatiewe sentiment oor die land se ekonomie

# In internasionale sakenuus… China se ekonomiese groei verlangsaam

# In beleggingsnuus… Die krimpende aantal genoteerde maatskappye op die JSE is 'n bron van kommer

En ons gesels met Chris Hatting van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die hoofhindernisse wat Suid-Afrika verhinder om hoër ekonomiese groei te behaal
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Bizskoops - 17 Julie 2025

Bizskoops - 17 Julie 2025

Newskoop