Bizskoops - 24 Julie 2025

Bizskoops - 24 Julie 2025

Update: 2025-07-25
Share

Description

Op die program vandag...



# Die jaarlikse Verbruikersprysinflasie is op na drie persent

# Suid-Afrika kan in die toekoms rentekoersverhogings in die gesig staar

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor internasionale en plaaslike ekonomiese aanwysers wat die vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed

# In internasionale sakenuus… Die Verenigde State het handelsooreenkomste met Japan, die Filippyne en Indonesië bereik

# In beleggingsnuus… Ibex verkoop sy hele belang van meer as 28 persent in die maatskappy Pepkor

En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die vooruitsigte vir Suid-Afrikaanse handel
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Bizskoops - 24 Julie 2025

Bizskoops - 24 Julie 2025

Newskoop