DiscoverBizskoops (Afrikaanse Weergawe)Bizskoops - 9 Oktober 2025
Bizskoops - 9 Oktober 2025

Bizskoops - 9 Oktober 2025

Update: 2025-10-09
Share

Description

Op die program vandag...

# President Cyril Ramaphosa het die stigting van 'n Ekonomiese Oorlogskamer in die Presidensie voorgestel

# Beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het 'n rekordhoogtepunt bereik

# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor ekonomiese aanwysers en die sogenaamde Second China Shock

# In internasionale sakenuus… Die prys van goud het 'n rekordhoogtepunt bereik

# In beleggingsnuus… Bidcorp bly 'n sterk, betroubare belegging op die JSE

En, ons gesels met die stigter en uitvoerende hoof van Just Green Strategies, Aradhna Pandarum.

Sy sal deelneem aan die International Commodity Summit 2025 - een van die top mynbou-, energie- en landbougeleenthede in Suid-Afrika wat van 17 tot 20 November plaasvind.
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Bizskoops - 9 Oktober 2025

Bizskoops - 9 Oktober 2025

Newskoop