Engeland kies Will Jacks in beseerde Wood se plek
Update: 2025-12-02
Description
Krieket: Engeland het slegs een verandering aan sy span aangebring vir die tweede toets om die As wat Donderdag in Brisbane begin, met die veelsydige Will Jacks wat die beseerde Mark Wood vervang. Die 27-jarige het nog slegs twee toetse gespeel, albei tydens 2022 se toer in Pakistan waarin hy vyf paaltjies ingeoes het. Engeland het die openingstoets in Perth binne twee dae met agt paaltjies verloor. Jacks sê hy is opgewonde oor die kans:
Comments
In Channel




