DiscoverThe Out the Boks Rugby Podcast - with André PretoriusEpisode 2: Die lesse wat die Springbokke teen die Wallabies geleer het! PLUS: André kies sy eie Springbokspan!
Episode 2: Die lesse wat die Springbokke teen die Wallabies geleer het! PLUS: André kies sy eie Springbokspan!

Episode 2: Die lesse wat die Springbokke teen die Wallabies geleer het! PLUS: André kies sy eie Springbokspan!

Update: 2024-10-27
Share

Description

Hierdie week delf ons diep in die Springbokke se vertoning teen die Wallabies in Perth om te kan sien wat die span en ook die spelers daaruit kon geleer het! Ons gesels oor die uitdagings om in sulke moeilike omstandighede te speel, en ontleed ook die detail van lynstaanspel! Ons bespiegel ook of ons meer van Tony Brown se planne kon sien as gevolg van die skrums waar ons nie mag meegeding het nie!

Ons gesels ook oor die ander spanne, en hoekom die All Blacks se Scott Robertson vir Leon McDonald laat gaan het. Laastens kies André sy Springbokspan vir die eerste wedstryd teen die All Blacks!

Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Markuswelman