Hewige reaksie op VSA-veiligheidstrategie
Update: 2025-12-09
Description
Die Amerikaanse regering het verlede week stil-stil sy nuwe Nasionale Veiligheidstrategie bekendgemaak, en sedertdien het dit groot reaksie regoor die wêreld ontlok. Kenners sê dit is 'n keerpunt in diplomasie, en maak dit duidelik dat president Donald Trump Amerika se rol in die wêreld heeltemal anders sien as sy voorgangers. Om oor die strategie te praat, sluit professor Abel Esterhuyse van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Krygskunde by ons aan.
Comments
In Channel















