DiscoverNuusKaapstad: 'n Kwart van arrestasies is dronkbestuur
Kaapstad: 'n Kwart van arrestasies is dronkbestuur

Kaapstad: 'n Kwart van arrestasies is dronkbestuur

Update: 2025-12-02
Share

Description

Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week het 387 mense in hegtenis geneem, teenoor 355 die vorige week. 'n Kwart van die inhegtenisnemings was vir dronkbestuur. Die Openbare Noodkommunikasiesentrum het ook 'n toename van 50-persent in aanrandings aangeteken. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê om onder die invloed van alkohol te bestuur, is onverantwoordelik en gevaarlik:
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Kaapstad: 'n Kwart van arrestasies is dronkbestuur

Kaapstad: 'n Kwart van arrestasies is dronkbestuur

Kosmos 94.1