Leef as Lig | Ep64 | Marina Myburgh
Update: 2024-06-03
Description
VROUE MET WAAGMOED.
LEEF AS LIG.
Leef die Lig van Jesus Christus uit na ander rondom jou sodat jou getuienis van Christus mense oortuig wat steeds in duisternis wandel. Kom ons kruisig die dinge wat die lig in ons lewe uitdoof sodat ons die Lig van Christus helder kan skyn teenoor almal met wie ons pad elke dag kruis. Wees die verskil sodat jy 'n verskil kan maak. 1 Petrus 2:9, 1 Petrus 2:12 .
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
Comments
In Channel























