DiscoverNB PublishersNeels van Jaarsveld lees voor uit Merk deur Rudie van Rensburg
Neels van Jaarsveld lees voor uit Merk deur Rudie van Rensburg

Neels van Jaarsveld lees voor uit Merk deur Rudie van Rensburg

Update: 2020-07-14
Share

Description

Luister hier na 'n voorlesing deur Neels van Jaarsveld uit Rudie van Rensburg se jongste spanningsroman, Merk.
Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been.
Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek – een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk.
Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?
Bestel Rudie van Rensburg Boeke se jongste spanningsroman, Merk, by boekwinkels of aanlyn. Meer oor die boek op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780795802140
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Neels van Jaarsveld lees voor uit Merk deur Rudie van Rensburg

Neels van Jaarsveld lees voor uit Merk deur Rudie van Rensburg

NB Publishers