DiscoverNB PublishersOns gesels met die skrywer en illustreerder van die Ouma Hester-reeks
Ons gesels met die skrywer en illustreerder van die Ouma Hester-reeks

Ons gesels met die skrywer en illustreerder van die Ouma Hester-reeks

Update: 2020-12-09
Share

Description

’n Vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! In hierdie episode vertel skrywer Janie Oosthuysen en illustreerder Alistair Ackermann ons bietjie meer van die opwindende nuwe Ouma Hester-reeks, waarvan die derde boek volgende jaar verskyn. Janie Oosthuysen lees ook ‘n stukkie voor wat oud en jonk sal geniet, so luister saam en beleef self dié lekker nuwe storie.

Ouma Hester 1, 2 en binnekort 3, kan by jou gunsteling boek- of aanlynwinkel bestel word.

Musiek: "Robot Boogie" deur Quincas Moreira en "Nutty Comedy" deur Biz Baz Studio (https://studio.youtube.com/channel/UCJFBFh4BJEhLmUgjOPSmiwg/music)
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Ons gesels met die skrywer en illustreerder van die Ouma Hester-reeks

Ons gesels met die skrywer en illustreerder van die Ouma Hester-reeks

NB Publishers