Sidney Gilroy gesels oor Middernag en lees voor
Update: 2020-11-06
Description
Sidney Gilroy vertel ons meer oor sy tweede spanningsroman, Middernag, en lees ook vir ons 'n gedeelte voor. Luister saam op die NB Publishers-podsending op die platform van jou keuse.
Bestel Middernag deur Sidney Gilroy by boekwinkels regoor die land of aanlyn. Meer oor die boek op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798180542
Musiek: "Miracle Tour" deur Lobo Loco ─ https://freemusicarchive.org/music/Lobo_Loco/around/miracle-tour-id-1289mp3

Comments