DiscoverNB PublishersTweegevreet deur Zirk van den Berg
Tweegevreet deur Zirk van den Berg

Tweegevreet deur Zirk van den Berg

Update: 2020-08-06
Share

Description

Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke. Skrywer Zirk van den Berg vertel ons hier meer oor hierdie fassinerende verhaal en lees ook ‘n stukkie voor.

In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom.

Bestel Tweegevreet by boekwinkels regoor die land of aanlyn. Meer inligting op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780795709692

Musiek: Evening Campfire deur Lobo Loco - https://freemusicarchive.org/music/Lobo_Loco/Adventure/Evening_Campfire_ID_1178
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Tweegevreet deur Zirk van den Berg

Tweegevreet deur Zirk van den Berg

NB Publishers