VSA vs. BRICS

VSA vs. BRICS

Update: 2025-07-10
Share

Description

President Donald Trump se 30% tariefverhoging op die meeste Suid-Afrikaanse produkte sal reuse ekonomiese gevolge vir die land hê, met ekonome en ontleders wat waarsku dat duisende mense hulle werk kan verloor, en nóg meer afhanklikes sal groter armoede in die gesig staar. Trump het dit duidelik gemaak dat hy 'n politieke oorlog teen BRICS-lande wil voer, met 'n ekstra 10% tariewe wat hy beplan vir lidlande. Ons praat hieroor met die politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

VSA vs. BRICS

VSA vs. BRICS

RSG