Versoekings en Promosies | Ep62 | Marina Myburgh
Update: 2024-05-20
Description
VROUE MET WAAGMOED. VERSOEKINGS EN PROMOSIES.
Versoekings en uitdagings is die dinge wat promosie in ons geestelike en emosionele lewe bewerkstellig soos wat God ons verhoog op die regte tyd wanneer ons aan Hom vashou. Moenie moed verloor nie, al is dinge vir jou amper te erg om te verduur. Jy weet nie of God se tyd van promosie in jou lewe om die draai is nie. Mattheus 4:1, 1 Petrus 5:6.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
Comments
In Channel























