Wanneer mag jy onbevoeg verklaar word om 'n vuurwapen te besit?
Update: 2024-10-31
Description
In die jongste aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op verantwoordelike vuurwapenbesit, praat ons oor bevoegdheid.
Ian Cameron, voorsitter van die portefeuljekomitee vir die polisie en direkteur van Firearms Guardian, en dr. Llewelyn Curlewis, ʼn strafregkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria, is terug saam met my, Esté Meyer Jansen, in die ateljee, en ons bespreek vuurwapeneienaars se regte in so ʼn geval.

Comments
Top Podcasts
The Best New Comedy Podcast Right Now – June 2024The Best News Podcast Right Now – June 2024The Best New Business Podcast Right Now – June 2024The Best New Sports Podcast Right Now – June 2024The Best New True Crime Podcast Right Now – June 2024The Best New Joe Rogan Experience Podcast Right Now – June 20The Best New Dan Bongino Show Podcast Right Now – June 20The Best New Mark Levin Podcast – June 2024
In Channel