Wat is liefde vir JOU? | Ep65 | Marina Myburgh
Update: 2024-06-10
Description
VROUE MET WAAGMOED. WAT IS LIEFDE VIR JOU?
Liefde word deur die verskillende fases van ons lewe baie keer verskillend gedefinieer weens hoe ons dit ervaar. Wat is jou definisie van liefde? Ons bespreek vandag drie areas van liefde waaronder baie mense geklassifiseer word. Kom ons implementeer die voorskrif van liefde soos God aan ons gee elke dag in ons lewe. 1 Korinthiërs 13:4-6.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
Comments
In Channel























