Wat jy sien | Ep63 | Marina Myburgh
Update: 2024-05-27
Description
VROUE MET WAAGMOED. WAT JY SIEN.
Ons waarde word nie bepaal deur uiterlike dinge nie - wie ons is, wat ons het, wat ons aantrek, wat ons doen of waar ons woon of werk nie. Ons waarde is gegrond in Christus alleen! Daarom is dit belangrik dat ons nie aannemers van die persoon moet wees nie. Moenie mense op hulle 'face value' beoordeel en onderskei nie. Jakobus 1:26 , Jakobus 2:1.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
Comments
In Channel























