Discover
Ek Jy Ons

Ek Jy Ons
Author: Mienke Jacobs
Subscribed: 11Played: 42Subscribe
Share
© 2025 Ek Jy Ons
Description
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
17 Episodes
Reverse
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke. Kom ek help jou agter die kap van die byl kom. As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur e...
Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade? Ek doen soms. Liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word? Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig? Liefde Mienke PS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie...
It's somewhere inbetween... Junie is Jeugmaand. Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my kind eendag leer? Stel ek 'n voorbeeld wat gaan bydra tot 'n gemoed van vrede en vreugde of laste en verwyt? As jy reeds vooropgestelde idees in jou kop "foster" teenoor n ander ras, of jy nou wit, swart of bruin is, moet jy dalk nie die luister nie, of...
WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying. Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is. Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede. Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar. liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahapp...
Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA. Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte. Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel. Kom leer wat die gewoonte jou regtig kos en hoe om op te hou. liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie? Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees. Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek weet nou van beter. Leer by my. Liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan. Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit? Met wie gebeur dit? Wat is die warning signs? Hoe lyk dit prakties om so iets te oorwin? Wat kan ons doen om seker te maak ons kinders word beskerm? Kom vind uit. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Hoe identifiseer ek my passie? Wat moet 'n "passie" vir my bied? Wat moet 'n "werk" vir my bied? Kan die twee dieselfde ding wees? My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor jou eie lewe en unieke omstandighede gaan nadink. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander? Hoe vind verandering plaas? Is accountability regtig so belangrik? Hoe help ek ander om te verander? Kom vind uit! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek.... What you allow is what will continue, dis wat jy moet onthou! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog? Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees. Dan... 2025, new year, new you? Ons bespreek ook effektiewe maniere om seker te maak dat jy jou New Year's Resolutions kan na kom in 2025. YOU CAN DO IT! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Think you don't have Daddy Issues, think again. This is possibly a very tender topic to tackle and it gets under my skin when others in the public eye start to romanticize it in today's day and age. The romantic love a woman settles for is directly influenced by what her father figure conditioned her to believe she is worth. I urge you to seek help if you feel like you are lacking because your father did not live up to raising you in a loving matter. After all, you deserve to feel safe...
"Did you hear what I said?" "Are you listening to me?" Sound familiar? In this episode we explore how our differences in personality types and gender influence the way we communicate. Find yourself in a place where whatever you say is falling on deaf ears? Let's fix that. Communication makes the world go round, no two ways about it. In our most treasured relationships, we have to find a way to communicate in a manner that the other person will understand. Never leave what you say or me...
"Never make an important decision when you're emotional" Ever heard that statement? BUT what if I feel like I'm constantly emotional? What are we to do if our emotions are out of control? GET CONTROL BACK, as simple as that. Sometimes YOU need to adapt and change because society is not here to serve or accommodate you. Life is constantly on the move and won't wait for us. Join me and in this episode I'll share some of my experiences and hard truths that I realised, to help you manage those un...
Experience more gratitude in one easy step. We've all been told that a grateful heart is a happy heart, but what does it really mean and how can I realistically and practically achieve it? Let me make it make sense to you by explaining to you how I've managed to experience more gratitude daily. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
"How are you?" when was the last time you could with all honesty answer; "I am very well and happy, thank you." ? How do we achieve happiness in a world where we are conditioned by instant gratification and always seeking our next feel-good opportunity? Our aim should rather be to reach at state of consistent happiness that is rooted deep in our souls and not fleeting or easily influenced by the people and situations around us. Join me, Mienke, and together you and I will get to know ourselve...