Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe.
Update: 2025-04-14
Description
Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie?
Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees.
Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek weet nou van beter. Leer by my.
Liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Comments
In Channel