Boots en Alles - Ierland Preview
Update: 2024-07-05
Description
Die manne is terug en ons maak gereed vir 'n massive naweek van Bokrugby in Pretoria. Nick, Neila en Andy bespreek bietjie die Bok en Ierland spanne wat Saterdag mekaar gaan aanpak op Loftus en kyk na 'n paar van die interessante battles wat gaan plaasvind.
#BootsenAlles
#BootsenAlles
Comments
In Channel