Discover'n Ma & 'n MikrofoonDie Hart van 'n Werkende Ma/ The Heart of a Working Mom
Die Hart van 'n Werkende Ma/ The Heart of a Working Mom

Die Hart van 'n Werkende Ma/ The Heart of a Working Mom

Update: 2024-08-14
Share

Description

Om 'n werkende ma te wees voel soms asof jy in die sirkus is, en 10 balle gelyk in die lug probeer hou. Maar hoe gemaak wanneer die balle begin val?
Daniëlla gesels in hierdie episode met bedryfsielkundige Elne Janse Van Rensburg van Moms At Work oor hoe 'n werkende ma balans (of die gebrek daaraan!) moet benader, moeilike keuses kan maak en haar nuwe identiteit vind en vestig wanneer sy terugkeer werk toe ná 'n baba. Elne praat ons ook moed in om vir ons kinders 'n voorbeeld te wees en te wys: "Kyk, ons kán moeilike goed doen".

Being a working mom sometimes feels like you’re a circus juggler, trying to keep 10 balls in the air at once. But what happens when the balls start to fall?
In this episode, Daniëlla talks with industrial psychologist Elne Janse Van Rensburg from Moms At Work about how a working mom should approach balance (or the lack of it!), make tough choices, and find and establish her new identity when she returns to work after having a baby. She also encourages us to be role models for our children and show them: "Look, we can do difficult things."


- Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z
Comments 
In Channel
loading
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Die Hart van 'n Werkende Ma/ The Heart of a Working Mom

Die Hart van 'n Werkende Ma/ The Heart of a Working Mom

Daniëlla