Discover'n Ma & 'n MikrofoonLeer jou Kind Só om Stres te Hanteer/ How to Teach Your Child to Manage Stress
Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer/ How to Teach Your Child to Manage Stress

Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer/ How to Teach Your Child to Manage Stress

Update: 2024-10-16
Share

Description

As ouers wéét ons hoe moeilik dit kan wees om te sien hoe ons kinders sukkel met spanning – hetsy weens eksamens, konflik met vriende, 'n nuwe omgewing, of selfs veranderinge in hul liggame.
Dit kan ons magteloos laat voel, maar daar is dinge wat ons kan doen om hulle te ondersteun.
In hierdie episode gesels die opvoedkundige profiel-ontleder Charne Lieberberg met Daniëlla en verduidelik hoe kinders se breine stres anders verwerk as volwassenes.
Sy deel ook bemagtigende, maklike strategieë wat ouers kan gebruik om hul kinders toe te rus met die vaardighede om angs te oorkom en beheer te neem oor stresvolle situasies.
* Kontak Charne by www.samindframe.com of 076 971 8138.

As parents, we all know how difficult it can be to watch our children face stress—whether it’s from exams, friendships, new environments, or even changes in their bodies.
While it may leave us feeling helpless, there are steps we can take to support them.
In this episode, educational profile analyst Charne Lieberberg sits down with Daniëlla to break down how children’s brains process stress differently from adults. She also shares powerful, easy-to-follow strategies to help parents equip their children with the skills to overcome anxiety and take control of stressful situations.
* You can reach Charne at www.samindframe.com or 076 971 8138.


- Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z
Comments 
In Channel
loading
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer/ How to Teach Your Child to Manage Stress

Leer jou Kind Só om Stres te Hanteer/ How to Teach Your Child to Manage Stress

Daniëlla