DiscoverEensgesind KlanklêersDie eerste staatspresidentsvrou: Nellie Swart
Die eerste staatspresidentsvrou: Nellie Swart

Die eerste staatspresidentsvrou: Nellie Swart

Update: 2020-01-03
Share

Description

EGGENOTES


Cornelia Wilhelmina "Nellie" Swart (née De Klerk) was die vrou van staatspresident C.R. Swart. Net soos hy was sy 'n Vrystater en saam met hom het sy die politieke gebeurtenisse van die vroeë 20ste eeu beleef. As staatspresidentsvrou was daar sekere verantwoordelikhede wat sy moes nakom.


Volgens die Universiteit van die Oranje-Vrystaat (UOVS) het sy haar verantwoordelikhede nagekom en het UOVS vir haar in 1969 'n eredoktorsgraad gegee. Kobie Coetsee, voormalige minister van Justisie, het gesê: "Sy het die status en beeld van CR Swart altyd ondersteun en help vergestalt".


Luister gerus saam na die lewensverhaal van Nellie Swart en waarom daar nog heelwat navorsing gedoen moet word oor die eerste presidentsvrou van die 20ste eeu.




Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Comments 
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Die eerste staatspresidentsvrou: Nellie Swart

Die eerste staatspresidentsvrou: Nellie Swart