Energie uit die lug. Hersenskim of toekomstige moontlikheid
Update: 2025-08-18
Description
Terwyl elektrisiteit met ensiem- en proteïengebaseerde prosesse uit “dun lug” gemaak kan word, bly die slegte nuus dat dit nie tot die einde van beurtkrag sal lei nie, weens die uitdagings wat aan die opskaling van hierdie deurbrake gestel word, wat steeds buite bereik bly.
Die goeie nuus is ten minste dat innoverende en baanbrekende toepassings vir 'n veelvoud van toestelle en tegnologieë wat 'n impak op baie velde het, baie waarskynlik blyk. Môre onder die Soeklig · YouTube - More onder die Soeklig · Afrikaans.Radio

Comments
In Channel