Episode 7 - Geluk, relatiwiteit, en waarom jy vreemdelinge langs die pad moet groet
Update: 2019-03-19
Description
Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.
Comments
In Channel