
Hoe verklaar jy dit? 14 September 2025
Update: 2025-09-14
Share
Description
Papegaaie kan soms so duidelik praat, maar hoekom reageer die honde en katte nie op hulle stemme, of unstriksies nie? Wat is fassinerend aan die Nylmonitor-likkewaan in Suid-Afrika, en hoe speel hulle 'n deurslaggewende rol in hulle ekostelsels?
Comments
In Channel