Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020
Update: 2020-08-04
Description
Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws."
Ek praat ook oor my secret art project waaroor ek nie eintlik praat nie. Daar is baie oor Zwakala gemmerbier en die gemmerbier wat ek nou self maak by die huis, die nuwe mic wat veroorsaak dat ek alweer echo in "studio" kan hoor.
Sponsors
Komedieshop.com: Kry GVLK hoodies en hemde hier.
Koop my tekeninge op hemde en as prints: stixart.shop
Koop boom-sade en kry gratis aflewering: gevaaalik.com/capeape
Comments