IVOR SWARTZ I MIGHTY MEN CAPE FLATS I 10 DAE WEG
Update: 2025-10-22
Description
Die Real Brekfis (06:00-09:00 ) se Neville en Benescke het gesels met Ivor Swartz, een van die sprekers van Mighty Men.
Ivor het God se genade in sy eie lewe beleef. Hy was self betrokke in bendes totdat Hy Jesus in die tronk ontmoet het. Vandag is sy doelwit om ander jongmans te help om hulle identiteit in God te vind.
#mightymen2025 #inspiration #motivational #ivorswartz

Comments
In Channel