Jack Parow gesels oor kuier met Dricus, sy nuwe musiek en alternatiewe skouspel
Update: 2025-10-03
Description
Suid-Afrika se gevaarlikste Afrikaans rapper, Jack Parow, het by The Drive with Rob and Roz kom kuier.
Hy deel meer oor Francois van Coke en Vriende, sy tyd in Chicago met Dricus du Plessis en hoe hy na 16 jaar nogsteeds relevant is. Show page
Hy deel meer oor Francois van Coke en Vriende, sy tyd in Chicago met Dricus du Plessis en hoe hy na 16 jaar nogsteeds relevant is. Show page
Comments
In Channel