Maak gereed vir 'n petrolprys "ontploffing"
Update: 2023-08-28
Description
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur van etfSA gesels oor hoe die rand mense se beleggingsbesluite moet beïnvloed, AdvTech se resultate, en die petrolprys wat aanstaande maand kan styg. Volg RSG Geldsake op Twitter
Comments
In Channel












