Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om
19:30 , en die Sondagoggend boodskap om
10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.