Vyfdag kernkrag-werkswinkel is 'n skandaal
Update: 2025-10-15
Description
Die kantoor van die eerste minister, ondersteun deur die Internasionale Atoomenergie-agentskap, bied 'n vyfdag-werkswinkel aan om die lewensvatbaarheid van kernkrag in Namibië te bepaal. Lande soos Estland en Ghana woon die werkswinkel by. Die kabinet het ook onlangs Namibië se kernkrag-strategiese plan aanvaar. Kosmos 94.1 Nuus het met energiekenner, Harald Schütt gepraat wat sê dit is 'n skandalige ontwikkeling. Hy verwys na die hoë koste van kernkragopwekking, terwyl mense van honger en wanvoeding sterf.
Comments
In Channel