#watiswaarheid Podcast - Die intro
Update: 2023-08-30
Description
Pilatus het vir Jesus gevra: "Wat is waarheid?", nadat Jesus gesê het Hy is hier om van die waarheid te getuig. Hierdie vraag is vandag ook 'n goeie vraag om te vra.
Om dit te begin antwoord wil ek saam met jou na 'n manier kyk om al die geraas in die wêreld uit te sif. 'n Deel uit Psalm 46, "Wees stil en weet ek is God" voel vir my soos 'n goeie plek om te begin.
Hier is 6 idees waaroor ons kan praat wat 'n sterk fondasie gaan bou. Elke week gaan ons die volgende idee uitpak wat ons help om 'n goeie lewe, 'n heilige lewe te leef.
Welkom op hierdie reis.
Comments
In Channel




