4x4 Vasbyt bied ook 'drifting' en 'spinning'
Update: 2025-10-15
Description
Die 4x4 Vasbyt keer terug vir die vierde uitgawe in Windhoek op Saterdag, 25 Oktober by die Tony Rust-renbaan. Bianca Oosthuizen van 4x4 Vasbyt Namibië het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die geleentheid ook “drifting” en “spinning” sal aanbied. Na 'n agt jaar lange onderbreking is die geleentheid verlede jaar na die hoofstad teruggebring.
Comments
In Channel