Cirrus neem die jaar wat was onder die loep
Update: 2025-10-16
Description
Die jaar wat was word al onder die loep geneem. Volgens 'n Cirrus ontleding was 2025 a chaotiese jaar met oorlog aan die voorgrond. Ten spyte daarvan is daar 'n paar hoogtepunte oor die jaar. As Trump se Gaza-vredesplan slaag sal oliepryse na verwagting verder daal, maar goud ook. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus ekonoom Oliver Diggle gepraat vir ‘n oorsig.
Comments
In Channel