Omstrede Brown Mogotsi vrees vir sy lewe
Update: 2025-10-17
Description
Die omstrede sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, sê hy vrees vir sy lewe nadat die polisie Donderdag ʼn klopjag uitgevoer het by sy sakeonderneming in Mahikeng. Die polisie sê dis deel van ʼn voortgaande ondersoek wat reeds voor die Madlanga-kommissie en die parlementêre ad hoc-komitee bespreek is. Hy word beskuldig dat hy deel was van druk om die KwaZulu-Natalse taakspan oor politieke moorde te ontbind en word verbind met die misdaadbaas, Vusimuzi ‘CAT’ Matlala. Mogotsi het aan eNCA gesê hy vertrou nie die polisie nie:
Comments
In Channel