Adjunkministers onnodig, sê ActionSA
Update: 2025-10-30
Description
ActionSA sê sy voorgestelde grondwetlike wysiging om adjunkministers af te skaf, is weer in die parlement geldig bewys. Matthew George van die party sê tydens die parlementêre ad hoc-komitee se sitting Dinsdag het die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, erken dat geen verantwoordelikhede aan hom jaar toegeken is nie en dat hy en sy kollega, ook 'n adjunkminister, steeds wag om van die minister van die Polisie, Senzo Mchunu, te hoor wat hulle moet doen:
Comments
In Channel




