DiscoverOp en WakkerBoorgate: Hier is die reëls
Boorgate: Hier is die reëls

Boorgate: Hier is die reëls

Update: 2025-10-27
Share

Description

Vir dekades lank was beurtkrag 'n reuseprobleem in Suid-Afrika wat ekonomiese groei en die lewensgehalte van Suid-Afrikaners gekniehalter het. Dit het besighede en mense wat dit kon bekostig, genoop om alternatiewe elektrisiteitsbronne, soos sonkrag, te ondersoek en te installeer. Daar gaan deesade byna nie 'n dag verby dat water in die nuus is nie. Waterinfrastruktuur word volgens verskeie kenners uiters swak bestuur, en planne wat tenks en boorgate insluit, word deur duisende Suid-Afrikaners gemaak. Wat mag en wat mag nié, wanneer dit by boorgate kom? Ons praat hieroor met Albertus Lombaard, die hoof-geohidroloog en uitvoerende hoof van die Boorgatwatervereniging van Suid-Afrika.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Boorgate: Hier is die reëls

Boorgate: Hier is die reëls

RSG