DiscoverNuusGOOD sê Wes-Kaap moet skole se dwelmmisbruik aanspreek
GOOD sê Wes-Kaap moet skole se dwelmmisbruik aanspreek

GOOD sê Wes-Kaap moet skole se dwelmmisbruik aanspreek

Update: 2025-11-28
Share

Description

Die GOOD-party het sy versoek aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement herhaal om 'n vyfjaarplan op te stel om die sistemiese probleme onder kinders in die provinsie aan te spreek. Dwelmmisbruik moet een van die belangrikste afdelings van die plan wees. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê as die provinsiale regering ernstig is om jong mense te beskerm, kan middelmisbruik nie slegs deur opvoeding, maatskaplike ontwikkeling of polisiëring hanteer word nie. Hy sê dit vra eenheid in politieke geledere:
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

GOOD sê Wes-Kaap moet skole se dwelmmisbruik aanspreek

GOOD sê Wes-Kaap moet skole se dwelmmisbruik aanspreek

Kosmos 94.1