Meer Europese steun teen diskriminasie in SA, sê AfriForum
Update: 2025-12-06
Description
AfriForum sê Europese steun vir Suid-Afrika se minderheidsgemeenskappe groei namate bewustheid van misbruike deur die ANC-regering toeneem. Die burgerregte-organisasie het die Europese Parlement ingelig oor plaasmoorde, eiendomsbedreigings en diskriminerende beleide. Ernst van Zyl van AfriForum sê hulle veldtog onder die titel 'Die wêreld moet weet' is daarop gemik om wêreldwye aandag te vestig op menseregteskendings en die beskerming van Afrikanergemeenskappe en -erfenis:
Comments
In Channel




