Indië se hoofafrigter sê sy toekoms berus by die beheerraad
Update: 2025-11-27
Description
Indië se hoofafrigter, Gautam Gambhir, sê die finale besluit oor sy termyn berus by die Indiese Krieketbeheerraad. Suid-Afrika het gister die tweede toets met 408 lopies gewen in Indië se grootste lopie-nederlaag, en ʼn geskiedkundige 2-0-reeksoorwinning in Guwahati behaal. Dis Indië se tweede tuisreeks-nederlaag in twee jaar nadat hulle verlede jaar teen Nieu-Seeland ook die knie moes buig. Gambhir sê die besluite wat tydens die reeks geneem is, was in die span se beste belang:
Comments
In Channel




