Meatco se Whk-abattoir kry A+ gradering, sonder inmenging
Update: 2025-10-13
Description
Meatco se Windhoek-abattoir het 'n A-plus-gradering behaal in 'n oudit wat deur die British Retail Consortium Global Standard uitgevoer is. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Meatco se interim-uitvoerende hoof, Albertus Aochamub, gesê die gradering is 'n bevestiging dat hul fasiliteite van wêreldgehalte is en aan die vereiste globale veiligheidsregulasies voldoen. Hy het bewerings van inmenging in die oudit verwerp.
Comments
In Channel