Pad-onderhoud: Daar's geen befondsingskartel nie
Update: 2025-12-03
Description
Die Padfondsadministrasie en die Paaie-owerheid kap hard terug teen bewerings in plaaslike media van 'n befondsingskartel en wanbestuur. Die twee entiteite verduidelik dat plaaslike owerhede, nie sentrale agentskappe nie, die uitsluitlike verantwoordelikheid vir stedelike padinstandhouding dra. Verder, befondsingsbeperkings, reënskade en stygende koste, nie vermorsing nie, die werklike redes vir padherstel-agterstande is. Kosmos 94.1 Nuus het met die Paaie-owerheid se woordvoerder, Hileni Fillemon, gepraat.
Comments
In Channel




