Vragvliegtuig stort neer in Louisville, Kentucky
Update: 2025-11-05
Description
Die Amerikaanse Federale Lugvaartowerheid sê ‘n UPS vragvliegtuig, ‘n McDonnell Douglas MD 11 het omstreeks vyfuur namiddag, Kentucky tyd, rondom middernag Namibiese tyd neergestort net na hy opgestyg het by die Louisville Mohammed Ali-lughawe in die Amerikaanse deelstaat. Drie mense aanboord is dood sowel as talle wat op die grond beseer is. ‘n Reuse vuur het ontstaan. Kentucky-goewerneur Andy Beshear.
Comments
In Channel




