DiscoverOp en WakkerWEF waarsku oor waninligting
WEF waarsku oor waninligting

WEF waarsku oor waninligting

Update: 2025-12-17
Share

Description

Die Wêreld- Ekonomiese Forum sê waninligting het in 2025 tot ’n wêreldwye risiko gegroei. Hulle beskryf dit as een van die grootste korttermynbedreigings vir demokrasie, politiek en die media. Dit word vererger deur sogenaamde “deepfake”-tegnologie en sosiale media se algoritmes. Vertroue verbrokkel, samelewings polariseer en dit word al hoe moeiliker om die waarheid uit te ken. Ons praat hieroor met prof. Herman Wasserman, direkteur van die Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika aan die Universiteit Stelelnbosch.
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

WEF waarsku oor waninligting

WEF waarsku oor waninligting

RSG