ANC-opvolgstryd: Mashatile, Mbalula of Didiza?
Update: 2025-12-15
Description
Die ANC wil amptelik nog nie daaroor praat nie, maar dit gons reeds oor wie pres. Cyril Ramaphosa as ANC-leier, en uiteindelik ook president, sal opvolg. Daar is reeds drie name in die hoed: Paul Mashatile, Thoko Didiza en Fikile Mbalula. Ons kyk na die scenario’s, en wat hierdie vraagstuk vir die ANC én Suid-Afrika beteken twee jaar voor die ANC se nasionale konferensie, saam met dr. Harlan Cloete, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat.
Comments
In Channel
























